Verskil tussen weergawes van "Constand Viljoen"

geen wysigingsopsomming nie
(+ kategorie)
{{Inligtingskas militêre persoon
'''Constand Laubscher Viljoen''' SSA SD SOE SM is die stigter van die [[Vryheidsfront]] en ‘n voormalige Hoof van die [[Suid-Afrikaanse Weermag]].
| naam = Constand Viljoen
| beeld = [[Lêer:General Constand Viljoen (SADF).jpg]]
| byskrif = Generaal Viljoen
| gebore = {{GDEO|1933|10|28}}
| oorlede =
| begraweplek_etiket =
| begraweplek =
| geboorteplek = [[Standerton]]
| sterfteplek =
| begraweplek_koordinate = <!-- {{Koördinate|grade|minute|N of S|grade|minute|O of W|aansig=inlyn,titel}} -->
| bynaam =
| geboortenaam = Constand Laubscher Viljoen
| lojaliteit = [[Suid-Afrika]]
| tak =
| diensjare = 1956-1985
| rang = Generaal
| diensnommer =
| eenheid =
| poste =
| oorloë = {{vlagikoon|RSA|1928}} [[Suid-Afrikaanse Grensoorlog|Grensoorlog]]
| oorloë_etiket =
| toekennings =
| familie =
| anderwerk =
}}
 
'''Constand Laubscher Viljoen''' isSSA geboreSD opSOE [[28SM Oktober]]is [[1933]]die enstigter ontvang sy skoolopleiding aanvan die Laerskool [[PerdekopVryheidsfront]] en Hoërskoolʼn Standerton.voormalige HyHoof sluit daarna aan byvan die [[Suid-Afrikaanse Weermag, en behaal die graad B.Sc (B.Mil) by die [[Universiteit van Pretoria]] in 1955.
 
Constand Viljoen is gebore op [[28 Oktober]] [[1933]] en ontvang sy skoolopleiding aan die Laerskool [[Perdekop]] en Hoërskool Standerton. Hy sluit daarna aan by die Suid-Afrikaanse Weermag, en behaal die graad B.Sc (B.Mil) by die [[Universiteit van Pretoria]] in 1955.
Viljoen word bevorder tot Luitenant-Generaal in [[1976]] en Generaal in [[1980]]. In [[1977]] word hy Hoof van die Suid-Afrikaanse Leër en in [[1980]] die Hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag. Hy tree af by die weermag in [[1985]] om voltyds te boer in die [[Ohrigstad]] area. In [[1993]] tree Viljoen toe tot die politiek saam met nog drie ander oud-generaals en help met die stigting van die [[Afrikaner Volksfront]].
 
Viljoen word bevorder tot Luitenant-Generaal in [[1976]] en Generaal in [[1980]]. In [[1977]] word hy Hoof van die Suid-Afrikaanse Leër en in [[1980]] die Hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag. Hy tree af by die weermag in [[1985]] om voltyds te boer in die [[Ohrigstad]] area. In [[1993]] tree Viljoen toe tot die politiek saam met nog drie ander oud-generaals en help met die stigting van die [[Afrikaner Volksfront]].
Kort voor die [[27 April]] [[1994]] algemene verkiesing stig Viljoen die Vryheidsfront as politieke party vir die [[Afrikaners]]. Dié party beywer hom vir die daarstel van ‘n [[Afrikanervolkstaat]]. Die Vryheidsfront wen 640&nbsp;000 stemme met Viljoen as leier.
 
Kort voor die [[27 April]] [[1994]] algemene verkiesing stig Viljoen die Vryheidsfront as politieke party vir die [[Afrikaners]]. Dié party beywer hom vir die daarstel van ‘nʼn [[volkstaat|Afrikanervolkstaat]]. Die Vryheidsfront wen 640&nbsp;000 stemme met Viljoen as leier.
 
In [[2001]] tree Viljoen uit die aktiewe politiek en as leier van die Vryheidsfront.
 
== Bron ==
*[http://www.vryheidsfront.co.za/a/viljoen.asp Vryheidsfront]
 
<br>
12 137

wysigings