Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:WikiDwergie"

k
taal
('n Wikidwergie bydrae :))
k (taal)
'n '''WikiDwergie''' is 'n term vir 'n wikigebruiker wat klein en handige redigering doen sonder om aan te dring op aandag. WikiDwergies werk agter die skerms van 'n wiki en doen dingetjies soos om:
* ISBN-nommers van boeke wat deur mense aangehaal te word by te voeg,
* soek die outeurs van "iemand het eenkeer gesêgesê"-aanhalings
* en sommer net enige klein veranderingtjies wat die wiki beter laat werk.
 
* gebroke skakels,
* byvoeg van skakels tot teks in bestaande artikels,
* byvoeg van handige kategorie&euml[[Wikipedia:Kategorisering|kategorieë]];
* byvoeg van herverwysings (redirects)[[Wikipedia:aanstuur|aansture]],
* byvoeg van voorbeelde en detail by inligting waarna verwys word in die bestaande teks.
 
Baie hoogs aktiewe wiki bydraers toon ook WikiDwergie -tipe gedrag, terwyl andere hulleself totaal beperk tot WikiDwergie-aktiwiteite.
 
WikiDwergies word beskou as baie vriendelik, net soos WikiFeetjies. Die teenoorgestelde van 'n WikiDwergie is 'n WikiGremlin of 'n WikiTrol.
12 721

wysigings