Verskil tussen weergawes van "Draadvin-goudvissie"

 
==Voorkoms==
Die wyfie lyk anders as die mannetjie. Die mannetjie se lyf en kop is oranje kleurig terwyl die die bokant van die kop en rug rooier is. Die dorsale vin is rooi terwyl slegs die onderste gedeelte van die dorsale vin geel is aan die agter kant. Die stertvin se onderste lob is besonder lank en die bekken vin het ook 'n lang draad, verby die anale vin. Die wyfies is net oranje-rooi en die stertvin lobbe is ewe lank. Die vis word tot 8 cm lank.
Die wyfie lyk anders as die mannetjies.
 
==Habitat==