Verskil tussen weergawes van "10 Junie"

28 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k (r2.7.1) (robot Verander: ilo:Hunio 10)
*[[1712]] - [[Pous Clemens XI]] verklaar Andreo Avelino heilig.
*[[1745]] - [[Pous Benedictus XIV]] publiseer "Libentissime quidem" oor die vas voor Paasfees.
*[[1809]] - [[Pous Pius VII]] ekskommunikeer die Franse wat [[Rome]] beset het en [[Napoléon Bonaparte|Napoleon]] neem die pous gevange.
*[[1847]] - Die [[Chicago]] Tribune begin publikasie.
*[[1865]] - Eerste opvoering van [[Richard Wagner]] se opera [[Tristan en Isolde]].
*[[1940]] - [[Tweede Wêreldoorlog]]: [[Italië]] verklaar oorlog teen [[Frankryk]] en [[Engeland]].
109 145

wysigings