Verskil tussen weergawes van "Sharpeville"

4 grepe bygevoeg ,  15 jaar gelede
koppel Sharpville-slagting
k (robot Bygevoeg: no:Sharpeville)
(koppel Sharpville-slagting)
'''Sharpeville''' is 'n woonbuurt van [[Vereeniging]], [[Republiek van Suid-Afrika]], sowat 50 kilometer ten suide van [[Johannesburg]], in die huidige provinsie [[Gauteng]] (vroeër [[Transvaal]]).
 
Die buurt, wat na John Sharpe, 'n burgemeester van [[Vereeniging]] vernoem is, word op [[21 Maart]] [[1960]] die toneel van die sogenaamde [[Sharpeville-slagting]], waarvan die internasionale gemeenskap met skok kennis neem en wat aanleiding gee tot landwye onluste.
 
Daar is beweer dat die Swart betogings in Sharpeville tot 'n paniekbevange reaksie deur die polisie gelei het, 'n geregtelike ondersoek het egter aangetoon dat die meerderheid van die 69 mense wat gedood is, van agter geskiet is.
102

wysigings