Verskil tussen weergawes van "Bespreking:Orania"

57 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
:::Danielm skrywe:"''Het probleem voor mij zit in deze zin: "daar bestaan 'n streng verbod op inwoners of werkers wat nie Afrikaners is nie". Ik vrees dat hier blanke, Afrikaansetalige inwoners van Zuid-Afrika bedoeld worden''" - Hierdie stelling is myns insiens verkeerd en dui op onkunde rakende die bedoeling van die term "Afrikaner". 'n Afrikaner is nie slegs 'n blanke persoon wat Afrikaans praat nie. Afrikaners beskik oor 'n hoogs onderskeibare kultuur en geskiedenis as volk, wat nie vereenselwig kan word met ander etniese groepe (ook blankes) wat Afrikaans magtig is nie. Daar word dus nie bedoel dat enige Afrikaanstalige blanke persoon welkom is nie, dit strek veel wyer, en sluit 'n gedeelde geskiedeniservaring, verantwoordelikheid vir dade in die verlede en geloofsoortuiging in.
 
:::Die verwysing moet, weens NPOV, verwyder word, totdat daar bewys kan word dat dit nie die neutraliteit wat die leser ervaar, beïnvloed nie. Op hierdie stadium is dit duidelik dat die verwysing, ten minste in sommige se mening, die reëls van NPOV verbreek. --[[Gebruiker:Gemsbok|Gemsbok]] 12:15,10 Mei 2006 (UTC)
Anonieme gebruiker