Verskil tussen weergawes van "Sápmi"

4 grepe verwyder ,  14 jaar gelede
k (robot Bygevoeg: eo, es, fi, fr, it, ja, ru Verwyder: bg, ca, da, et, kw, nn, no, ro, zh Verander: cs, de, en, hu, la, nl, sv)
 
== Sápmi ==
Sápmi is ‘n naam in die [[Sami taal]] en word gewoonlik in amptelike konteks gebruik om te verwys na Sami regte, terwyl die naam ''Lapland'' die Afrikaanse (en Engelse) spelling is vir die Sweedse ''Lappland.'' Die Fins is ''Lappi'' en in Norweegs word na die sami verwys as ''Finnmark''. (Sápmi sluit al die grond gebiede oor al die lande in) Die naam wat tradisioneel in [[Latyn]] gebruik is, is ''Fenni'', maar sedert die 13de eeu het ''Laponia'' die woord vervang. Die keuse van name of woorde vir die mense en taal is beisgbesig om ‘n'n saak van [[polititiesekorrektheidpolitiesekorrektheid]] te word, maar provinsie and counties (?) dra steeds die ou ("lap") name.
 
== Sami Parlement ==
Anonieme gebruiker