Verskil tussen weergawes van "Karp"

401 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
Die '''Karp''' (''Cyprinus carpio'') is 'n [[vis|varswatervis]] van die familie [[Cyprinidae]]. Die gewone karp is die bekendste karp en is oorspronklik afkomstig van [[Asië]]. In die 12de eeu het Europese monnike karpe geteel vir 'n bron van voedsel en in 1877 is karpe in die [[Verenigde State van Amerika]] ingevoer. In sentraal [[Europa]] is karp 'n algemene tradisionele gereg oor [[Kersfees]].
 
==Voorkoms==
Die vis is olyf-bruin tot goud in kleur. Drie verskillende skub patrone word op die visse gevind:
* lyf is vol skubbe en staan bekend as die Volskaal karp
* lyf het geen skubbe nie en staan bekend as die Leer karp
* lyf is gedeeltelik bedek met skubbe en staan bekend as die Spieël karp
Die mond kan vorentoe uitstrek en daar is 'n paar baarde aan die mond wat dien as 'n voel orgaan.
 
==Sien ook==