Verskil tussen weergawes van "Bespreking:Orania"

720 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
(Re: Alias)
::::: "''... is het basisprincipe van apartheid aanwezig.''" Vir my lê hier 'n probleem, want dan moet ons die [[Suid-Afrikaanse Vrouefederasie]], [[Vroue Landbou-unie]], [[vrouerugby]], ens. onder [[seksisme]] kategoriseer, omdat dit ook "die basisbeginsel van seksisme" bevat. Klassieke musiekkonserte diskrimineer teen ander soorte musiek. Meeste mense is dit eens dat hedendaagse Swart Ekonomiese Bemagtiging (nodige) rassediskriminasie is, maar dit gaan tog nie onder apartheid geklassifiseer word nie. Soos ek dit verstaan bestaan die ideale van die mense van Orania van lank voor apartheid, en dit bestaan steeds na die val van apartheid. Dit is omtrent onmoontlik vir meeste Suid-Afrikaners om burgers van Europese lande te word - juis oor hulle herkoms (huidige nasionaliteit - herkoms sou party nog ingekry het). As daar mense is wat Orania beskuldig en die woord apartheid noem, kan ons dalk noem met 'n verwysing dat mense hulle daarvan beskuldig, maar as iemand kyk na [[:Kategorie:Apartheid]] en hulle sien Orania, het ons die besluit reeds vir hulle geneem. --[[Gebruiker:Alias|Alias]] 17:32, 10 Mei 2006 (UTC)
 
::::::De vergelijking met de vrouwenbeweging is een moeilijke, maar hij gaat wat mij betreft niet op omdat vrouwendiscriminatie nergens in de maatschappij getolereerd wordt. Het feit dat vrouwen zichzelf organiseren wordt wel getolereerd, evenals het feit dat Afrikaners zich organiseren. Orania gaat veel verder dan dat. Ik ben het helemaal met je eens dat de huidige categorisering een oordeel velt, en Wikipedia mag niet oordelen. Tegelijkertijd constateer ik dat er een hele goede reden is voor de huidige categorisering. We hebben een oplossing nodig die recht doet aan beide standpunten. [[Gebruiker:Danielm|Danielm]] 06:33, 11 Mei 2006 (UTC)\
 
: Danielm; U is besig om 'n baie wyer betekenis vir die term "Apartheid" voor te stel. Indien ons u nuwe betekenis aanvaar moet ons al die volgende items ook onder die kategorie Apartheid toon:
* Ierse Republikeinse Leer
* Baskiese seperatiste
* Swart Ekonomiese Bemagtiging
* Europese Unie
* Nederlandse wetgewing wat dit vereis dat immigrante die Nederlandse taal en kultuur aanleer
* Verenigde Nasies
* OPUL
* Klu Klux Klan
* Swart bewussynsbeweging
* Partisie
* Seperatisme
* Vryheid van assosiasie
* NPOV
: Die lys is onuitputbaar, indien ons u siening oor die betekenis van "Apartheid" aanvaar. Myns insiens was "Apartheid" 'n amptelike regeringsbeleid wat veroorsaak het dat sekere volkere ''onderdruk'' was.
Anonieme gebruiker