Verskil tussen weergawes van "Bespreking:Orania"

310 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
 
::::::De vergelijking met de vrouwenbeweging is een moeilijke, maar hij gaat wat mij betreft niet op omdat vrouwendiscriminatie nergens in de maatschappij getolereerd wordt. Het feit dat vrouwen zichzelf organiseren wordt wel getolereerd, evenals het feit dat Afrikaners zich organiseren. Orania gaat veel verder dan dat. Ik ben het helemaal met je eens dat de huidige categorisering een oordeel velt, en Wikipedia mag niet oordelen. Tegelijkertijd constateer ik dat er een hele goede reden is voor de huidige categorisering. We hebben een oplossing nodig die recht doet aan beide standpunten. [[Gebruiker:Danielm|Danielm]] 06:33, 11 Mei 2006 (UTC)\
 
 
: Danielm; U is besig om 'n baie wyer betekenis vir die term "Apartheid" voor te stel. Indien ons u nuwe betekenis aanvaar moet ons al die volgende items ook onder die kategorie Apartheid toon:
:* Ierse Republikeinse Leer
:* Baskiese seperatiste
:* Swart Ekonomiese Bemagtiging
:* Europese Unie
:* Nederlandse wetgewing wat dit vereis dat immigrante die Nederlandse taal en kultuur aanleer
:* Verenigde Nasies
:* OPUL
:* Klu Klux Klan
:* Swart bewussynsbeweging
:* Partisie
:* Seperatisme
:* Vryheid van assosiasie
:* NPOV
:* Adolf Hitler
: Die lys is onuitputbaar, indien ons u siening oor die betekenis van "Apartheid" aanvaar. Myns insiens was "Apartheid" 'n amptelike regeringsbeleid wat veroorsaak het dat sekere volkere ''onderdruk'' was.
:* Martin Luther King
:* Kolonialisasie
 
: Die lys is onuitputbaar, indien ons u siening oor die betekenis van "Apartheid" aanvaar. Myns insiens was "Apartheid" 'n amptelike regeringsbeleid wat veroorsaak het dat sekere volkere ''onderdruk'' was, en tussen 1948 en 1994 beoefen was.
 
: Verder blyk dit dat Orania die ''enigste'' item onder kategorie Apartheid is, wat daarop dui dat dit nie 'n ''bona fide'' poging is om addisionele inligting te verskaf tot voordeel van die leser nie.
Anonieme gebruiker