Verskil tussen weergawes van "Eva Braun"

9 grepe verwyder ,  9 jaar gelede
k
Wysigings deur 168.8.172.2 teruggerol na laaste weergawe deur ChuispastonBot
k (Wysigings deur 168.8.172.2 teruggerol na laaste weergawe deur ChuispastonBot)
'''Eva Anna Paula Braun''' ([[München]], [[6 Februarie]] [[1912]] - [[Berlyn]], [[April 30|30 April]] [[1945]]) was die [[Duitsland|Duitse]] minnares en later vrou van die Duitse [[diktator]] [[Adolf Hitler]].
 
Sy het Adolf Hitler in [[1930]] ontmoet toe sy 'n assistent van Hitler se fotograaf was. Braun word deur historici beskou as 'n vrou met 'n beperkte intelligensie wat totaal aan Hitler toegewy was. oh shit.
 
In [[1936]] is sy in sy huishouding opgeneem en het sy sy minnares geword. Hitler het op [[April 29|29 April]] 1945 met haar getrou en hulle het die volgende dag saam [[selfmoord]] gepleeg in Hitler se laaste hoofkwartier, die ''[[Führerbunker]]'' in Berlyn.
313

wysigings