Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

478 grepe bygevoeg, 13 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Die stigting het nie hulle planne vir 'n eie kern laat vaar nie, en is steeds besig met die [[HURD]]-projek wat poog om 'n [[mikrokern]]gebaseerde kern daar te stel vir die GNU-projek. Dit is egter steeds ver van gereed vir algemene gebruik (in 2005).
 
'''Richard Stallman''' het die GNU projek begin in 1984 met sy program GNU Emacs.
Die doel van die projek is om sagteware en programme te skryf en te versprei met die oorspronklikke programerings taal (source code). Dit stel enige iemand instaad om die program te verander en herversprei soos dit hom pas. Die enigste verystes is dat die oorspronklikke skepper genoem moet word en dat die programering taal vrylik beskikbaar is sodat ander dit weer kan verander as hulle will.
==Sien ook==
*[[Lys van vrye sagteware]]
5

wysigings