Verskil tussen weergawes van "Oliviershoekpas"

geen wysigingsopsomming nie
k (Robot: Formatteer ISBN)
Die '''Oliviershoekpas''' is 'n [[bergpas]] in die [[Drakensberge]] in [[KwaZulu-Natal]], [[Suid-Afrika]]. Die pas dra die R74 hoofpad oor die berg. Die pas is vernoem na Adriaan Olivier wat in die 1850's aan die voet van die berg geboer het. [[Piet Retief]] het ook die roete gebruik toe hy die eerste keer oor die Drakensberg gegaan het. Die bestaande pas is in 1871 gebou en die hoogste punt is 1 737m bo seevlak. Die dorpie [[Bergville]] lê aan die onderkant van die pas.
 
==Bron==
Anonieme gebruiker