Verskil tussen weergawes van "Plotosidae"

3 grepe verwyder ,  9 jaar gelede
(Nuwe blad: Die '''Baberpalings''' (''Plotosidae'') is 'n vis-familie wat tot die visorde Siluriformes behoort. Daar is nege genera met twee en dertig spesies in hierd...)
 
 
==Kenmerke==
Die familie se lywe is lank en die stert eindig met 'n spits. Die tweede dorsale vin en die analevin word een by die stert. Daar is 'n giftige stekelstekels aan die eerste dorsale- en pektorale vinne. Daar is ook vier baarde om die mond van die vis en die vis het geen skubbe op die vel nie. Die grootte wissel van 30 - 60 cm en die familie leef in vars, brak en soutwater. Die familie vreet ongewerweldes en vis. Die vis is giftig.
 
==Genus==