Verskil tussen weergawes van "Sylyn"

11 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
[[Lêer:Atlantic cod.jpg|thumb|right|270px|Die sylyn kan by sommige visse as 'n streep oor die liggaam waargeneem word, soos op hierdie [[Atlantiese kabeljou]].]]
 
Die '''sylyn''', '''laterale lyn''' of '''linea lateralis''' is 'n [[sintuig]] by [[vis]]se waarmee bewegings en trillings in die omliggende [[water]] waargeneem kan word. Die sylyn is oor die algemeen sigbaar as 'n smal lyn oor die lengte van die vis, vanaf die kieue tot aan die basis van die stert.
Anonieme gebruiker