Verskil tussen weergawes van "Rudno"

1 greep bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'''Rudno''' is 'n dorp in [[Pole]], in die [[Woiwodskap Klein-Pole]], distrik van Krakau. Dit is die grootste dorp van die munisipaliteit Krzeszowice. Dit is ongeveer 30 kilometer wes van die streek se hoofstad, [[Krakau]] geleë (23 km van die grens). Die bevolking is 745 mense.
 
Infrastruktuur:
Anonieme gebruiker