Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

geen wysigingsopsomming nie
{{WetKlassifikasie}}
 
'''Wetenskaplike klassifikasie''' of '''biologiese klassifikasie''' is hoe [[biologie|bioloë]] uitgestorwe en lewende organismes [[spesie]]s groepeer en kategoriseer (teenoor volkstaksonomie). Moderne klassifikasie vind sy wortels in die werk van [[Carolus Linnaeus]] wat spesies volgens gedeelde fisiese eienskappe gegroepeer het. Die groeperings is sedertdien hersien om ooreenkoms met [[Charles Darwin|Darwin se beginsels]] van gedeelde afkoms te verbeter. Molekulêre sistematiek, wat [[DNS]]-reekse as data gebruik, het baie van die onlangse hersienings aangespoor en sal na verwagting 'n belangrike dryfveer bly. Wetenskaplike klassifikasie behoort tot die [[wetenskap]] van [[taksonomie]] of [[biologiese sistematiek]].
 
{{Saadjie}}
Anonieme gebruiker