Verskil tussen weergawes van "Simbiose"

4 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Common clownfish curves dnsmpl.jpg|thumb|regs|300px|'n Simbiose verhouding: die narvis eet die [[invertebrate]] wat die see-anemoon kan beskadig, terwyl die vis se afskeiding die see-anemoon van nutriënte voorsien.]]
 
'''Simbiose''' ([[Grieks]]: ''syn'' = saamwees + ''bios'' = lewe) beteken letterlik "saamlewe" en verwys na enige direkte en intieme saamleefverhouding tussen twee organismes van verskillende spesies. Bioloë onderskei tussen drie soorte simbiosie, naamlik '''kommensalisme''', '''mutualisme''' en '''parasitisme'''.
Anonieme gebruiker