Verskil tussen weergawes van "Slag van Vaalkrans"

geen wysigingsopsomming nie
k (Robot: Formatteer ISBN)
}}
 
Die '''Slag van Vaalkrans''' hetneem op [[75 Februarie]] [[1900]] plaasgevind tydens die [[Tweede Vryheidsoorlog]] in aanvang. Dit eindig op [[7 Februarie]] [[1900]] in 'n Boere-oorwinning.
 
==Die geveg==
[[Lêer:Vaal Krantz Guns.jpg|thumb|links|200px|Britse kanonvuur tydens die Slag van Vaalkrans.]]
 
Na die [[Slag van Spioenkop]] het genl. [[Redvers Henry Buller|Redvers Buller]] sy troepe na Vaalkrans tussen [[Colenso]] en [[Slag van Spioenkop|Spioenkop]] verskuif. Hier het hulle weer gepoog om die [[Tugelarivier]] oor te steek om [[Ladysmith]] te bereik. Op 7 Februarie het genl. [[Louis Botha]] hulle egter in hulle spore gestuit. Toe die Britte besef het dat hulle nie maklik deur die Boere linies sou breek nie het hulle vuur gestaak en teruggetrek oor die Tugela.
 
Anonieme gebruiker