Verskil tussen weergawes van "Kroonstad"

4 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(file moved on Commons)
Die [[Valsrivier]] vloei deur die dorp en [[N1 (Suid-Afrika)|N1]] nasionale pad is 'n snelweg deur die dorp.
 
Die bevolking van Kroonstad (en sy townships) was 110,963 in 1991. Kroonstad was die hoofstad van die Oranje-Vrystaat van [[13 Maart]] tot 11 Mei 1900. (Sedertdien is [[Bloemfontein]] die hoofstad.)
 
'n Groot deel van die ontwikkeling en ekonomie van die dorp is te danke aan die [[mielie]]boerdery in die streek, die groot militêre basis, die groot gevangenisdiensaanleg (insluitend die -opleidingskollege) en die [[spoorweg]].