Verskil tussen weergawes van "Universiteit van Suid-Afrika"

geen wysigingsopsomming nie
Die '''Universiteit van Suid-Afrika''' is 'n [[universiteit]] vir afstandsonderrig en is geleë in [[Pretoria]], [[Gauteng]] wat deur afstandsonderrig opleiding aan studente binne en buite [[Suid-Afrika]] verskaf. DaarDit was die eerste universiteit ter wêreld wat opleiding deur middel van korrespondensie verskaf het. Die universiteit staan ook bekend as '''UNISA''' ('''UNI'''versiteit van '''S'''uid-'''A'''frika). In Junie 2002) het die universiteit 137 000 ingeskrewe studente gehad.
 
Die universiteit staan ook bekend as '''UNISA''' ('''UNI'''versiteit van '''S'''uid-'''A'''frika).
== Geskeidenis ==
Die Universiteit van die Kaap die Goeie Hoop is in 1916 omskep in die huidige Universiteit van Suid-Afrika. In die 1940's het die behoefte aan afstandsonderrig ontstaan. In 1951 kom UNISA as 'n suiwer eksterne universiteit tot stand.
 
== Eksterne skakels ==
Anonieme gebruiker