Verskil tussen weergawes van "Stephanus Petrus le Roux"

geen wysigingsopsomming nie
{{skoonmaak}}
 
[[Beeld:SP le Roux.jpg|thumb|right|270px|S.P. le Roux in 1953, die jaar toe hy al kandidaat van die [[Nasionale Party]] was wat onbestrede tot die Volksraad verkies is.]]
'''Stephanus Petrus le Roux''', ook wel ''S.P. le Roux'', (gebore [[4 Maart]] [[1891]] in die plaas Doornkraal, [[De Rust]] in die [[Oudtshoorn]]-distrik, gestorwe [[25 Januarie]] [[1974]] in [[Koffiefontein]]), was 'n [[Suid-Afrika]]anse politikus en 'n voormalige Minister van Landbou.<ref>
* Ouers: Stephanus Daniel Petrus le Roux en Cathrina Jacomina Maria Olivier.
84 871

wysigings