Verskil tussen weergawes van "Magnus Malan"

k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: no:Magnus Malan)
Malan is op 30 Januarie 1930 in [[Pretoria]] gebore en trou in 1962 met Margot van der Walt.
 
Hy is in 1973 aangestel was die hoof van die Suid-Afrikaanse Leër en drie jaar later as die hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag. As hoof van die weermag implementeer hy verskeie administratiewe veranderinge waarvoor hy respek inpalm. Gedurende die tyd raak hy bevriend met [[P.W. Botha]], toe die Minister van Verdediging en later die Eerste Minister.
 
In Oktober 1980 stel Botha hom aan as die Minister van Verdediging, 'n pos wat hy tot 1991 beklee. Op 3 Februarie 1993 kondig hy sy uittrede uit die parlement aan.