Verskil tussen weergawes van "Persiese Golf"

k
Wysigings deur Great Persian teruggerol na laaste weergawe deur 41.240.197.1
k (Wysigings deur Great Persian teruggerol na laaste weergawe deur 41.240.197.1)
[[Lêer:Persian Gulf map.png|thumb|right|Kaart van die Persiese Golf]]
Die '''Persiese Golf''' ([[Persies]]: خلیج فارس; [[Arabies]]: الخلیجالخليج الفارسیالعربي ''PersieseArabiese Golf'') is 'n [[landhoofde en baaie|golf]] in die [[Midde-Ooste]], wat aan [[Irak]], [[Iran]], [[Oman]], [[Verenigde Arabiese Emirate]], [[Katar]], [[Bahrein]], [[Saoedi-Arabië]] en [[Koeweit]] grens.<ref>{{cite web|title=The World Fact Book|author=Central Intelligence Agency (CIA)|url=https://www.cia.gov/library/publications/the-world-factbook/geos/ir.html|accessdate=2010-12-04}}</ref><ref>{{cite web|title=Afrikaans to English (en.)|accessdate=Jan. 16, 2011|url=http://www.wordgumbo.com/ie/ger/afr/erafreng.htm}}</ref> Die oppervlakte daarvan is ongeveer 251&nbsp;000 km². Die belangrikste riviere is die [[Eufraat]] en die [[Tigrisrivier|Tigris]] en die grootste stede is [[Koeweit (stad)|Koeweit]], [[Doebai (stad)|Doebai]] en [[Aboe Dhabi]]. Die Golf is deur die [[Golf van Oman]] met die [[Indiese Oseaan]] verbind. Die Golf is 'n belangrike roete van [[Ru-olie]]-transport.
 
==Verwysings==
[[Kategorie:Koeweit]]
 
[[ar:الخليج الفارسیالعربي]]
[[arc:ܒܪܩܩܐ ܦܪܣܝܐ]]
[[arz:الخليج الفارسى]]
[[tg:Халиҷи Форс]]
[[th:อ่าวเปอร์เซีย]]
[[tr:iranBasra Körfezi]]
[[tt:Фарсы култыгы]]
[[uk:Перська затока]]