Verskil tussen weergawes van "Basilius die Salige"

skakel
(skakel)
|20 =
}}
'''Basilius die Salige''' ([[Russies]]: Василий Блаженный, ''Wasili Blazjenni''), is een van die heiliges van die [[Russies-Ortodokse Kerk]] bekend as "[[Joerodiwi|dwase in Christus"]].
 
Hy was die seun van [[Lyfeienskap|lyfeiene]]s en is in Desember 1468 of 1469 in Jelochowo naby [[Moskou]] (nou in Moskou) gebore. Sy pa se naam was Jakob en sy ma s’n Anna.