Verskil tussen weergawes van "Christian Wulff"

k
President bedank
k (r2.7.1) (robot Verander: uk:Кристіан Вульфф)
k (President bedank)
'''Christian Wilhelm Walter Wulff''' (* [[19 Junie]] [[1959]] in [[Osnabrück]]) is 'n [[Duitsland|Duitse]] juris en politikus.
 
Sedert 4 Maart 2003 het hy die amp van eerste minister van die deelstaat [[Nedersakse]] beklee. Op 30 Junie 2010 is hy deur die ''Bundesversammlung'' as nuwe bondspresident van Duitsland en opvolger van [[Horst Köhler]] verkies. Hy het op 17 Februarie 2012 bedank ná media-onthullings oor praktyke tydens sy ampstermyn as premier van Nedersakse wat aan korrupsie grens.
 
== Lewe en loopbaan ==