Verskil tussen weergawes van "Lockheed F-104 Starfighter"

geen wysigingsopsomming nie
k
 
 
Die Lockheed F-104 Starfighter is 'n [[supersoniese]] vegvliegtuig. Die Starfighter is in gebruik geneem deur die [[VSA]] Lugmag in 1958. As gevolg van hulle ontevredenheid met die [[vliegtuig]] se reik-afstand, dra-kapasiteit en uitrusting is die vliegtuig uitgefaseer in [[1967]]. 'n Veranderde weergawe van die Starfighter is wel suksesvol verkoop aan die lugmagte van [[Duitsland]], [[Kanada]], [[Pakistan]] en [[Italië]] waar die vliegtuig in diens was tot [[2004]]. Hierdie veranderde weergawe van die Starfighter was berug vir sy slegte hanteerbaarheid en sy hoë aantal fatale ongelukke.
Anonieme gebruiker