Kaukasus: Verskil tussen weergawes

22 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
kNo edit summary
Geen ander streek in Rusland word deur dieselfde etniese veelvuldigheid gekenmerk soos die noordelike Kaukasus nie. Die bergstreek word deur ongeveer vier miljoen mense bewoon wat uit sowat tagtig kleiner en groter etniese groepe bestaan. So word na die Kaukasus dikwels ook as die "Byekorf van volke" of die "Berg van tale" verwys. Die Noord-Kaukasiese volke inRusland sluit Kabardyne, Balkare, Adigejers, Karatsjaïers, Tsjerkesse, Tsjetsjene, Ingoesjete, Noord-Ossetiërs en Dagestaners in. Dikwels vorm enkele duisend mense 'n selfstandige etniese groep met hul eie taal.
 
Die meeste Kaukasiërs is Moslems. Die uitbreiding van radikale Islam in [[Tsjetsjnië]], 'n republiek met groot olieskatte wat na onafhanklikheid strewe, maak van die Kaukasus-streek die Achilleshiel van Rusland.
 
{{Saadjie}}