Verskil tussen weergawes van "Tertius Myburgh"

geen wysigingsopsomming nie
'''Albert Tertius Myburgh''' ([[26 Desember]] [[1936]] - ?[[2 Desember]] [[1990]]) was 'n [[Suid-AfrikaanseAfrika]]anse verslaggewer en koerantredakteur wat veral bekendheid verwerf het in sy hoedanigheid as redakteur van die invloedryke ''[[Sunday Times]]''. Hy is drie weke voor sy 56ste verjaardag en agt weke nadat hy met terminale kanker gediagnoseer is in sy huis oorlede.<ref>[http://152.111.1.88/argief/berigte/beeld/1990/12/3/1/9.html Hulde gebring aan Tertius Myburgh], [[Beeld]], 3 Desember 1990</ref>
 
==Herkoms==
* Fischer, Alan en Albeldas, Michel (reds.). 1987. ''A question of survival - Conversations with key South Africans. Johannesburg: Jonathan Ball Publisers.
* Roberts, T. 1975. ''Who's who of Southern Africa''. Johannesburg: Combined Publishers (Pty.) Ltd.
{{Verwysings}}
 
==Eksterne skakels==
Anonieme gebruiker