Verskil tussen weergawes van "Pilaf"

132 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
 
'n Ander vroeë beskrywing van die kookmetode kom in een van die boeke oor geneeskundige wetenskappe voor wat deur die 10de eeuse Persiese geleerde Aboe Ali Ibn Sina (Avicenna) geskryf is. Hy noem verskillende resepte vir pilaf en behandel die voor- en nadele van 'n verskeidenheid bestanddele van dié gereg. In Tadjikistan word Avicenna deur sommige as die "vader" van die huidige pilafgereg beskou.
 
== Bronliteratuur ==
* Alan Davidson: ''The Oxford Companion to Food'', 2de uitgawe. Oxford 2006, artikel oor ''Pilaf'', bl. 606
 
[[Kategorie:Kookkuns]]