Verskil tussen weergawes van "1859"

74 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: sa:१८५९)
{{jare}}
== Gebeure ==
* [[7 Maart]] - Die dorp [[Jacobsdal]] word in die Vrystaat gestig.
* [[24 Junie]] - In die [[slag van die drie heersers]] in [[Solferino]], verslaan [[Sardinië]] en [[Frankryk]] vir [[Oostenryk]] in die noorde van [[Italië]].
* [[30 Junie]] - Jean-François Gravelet (bekend as Blondin) stap oor die Niagara waterval op 'n tou van 335 meter lang en 49 meter bo die water.
* [[4 Julie]] - Oostenrykers verloor die slag van Magenta. Die Kerklike Staat kom onder die bewind van Victor Emmanuel II.
* [[5 Julie]] - Kaptein N. C. Brooks ontdek die Midway-eilande en neem dit in besit namens die [[VSA]].
 
== Geboortes ==
* [[8 April]] - [[Edmund Husserl]], Duitse [[filosoof]].
* [[22 Mei]] - [[Sir Arthur Conan Doyle]], Britse skrywer.
 
== Sterftes ==
Anonieme gebruiker