Verskil tussen weergawes van "Armeense volksmoord"

k
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.6.4) (robot Verander: az:Erməni soyqırımı iddiası)
k
[[Lêer:Armenian population map 1896.jpg|thumb|Armeense gebiede 1896]]
[[Lêer:Геноцид армян - 1915 год.jpg|thumb|1915Die sterflike oorskot van Armeniërs wat lewendig in 'n skuur verbrand is]]
[[Lêer:Rafael de Nogales Mendez.png|thumb|220px|[[:en:Rafael de Nogales Méndez|Rafael de Nogales Méndez]] (1879-1936), 'n [[Venezuela|Venezolaanse]] soldaat in die Turkse weermag sy getuienis van die moord partye geskryf het in sy boek ''Cuatro años bajo la media luna'']]
Die '''Armeense Volksmoord''' verwys na die grootskaalse ontruiming en verwante sterftes van honderde duisende tot dalk meer as 'n miljoen [[Armenië|Armene]] tydens die regering van die [[Jong Turke]] van [[1915]] tot [[1916]] in die [[Ottomaanse Ryk]].