Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

==Politieke verandering==
 
Onder die Staatspresidentstaatspresident [[Frederik Willem de Klerk]] is 'n einde aan die strenge sensuurmaatreëls van die verlede gemaak, en die SAUK begin om 'n meer objektiewe nuusdekking aan te bied.
 
In [[1996]], byna drie jaar ná die regeringsoorname van die ANC, begin die SAUK sy drie televisiekanale reorganiseer om die verskillende taalgroepe van die land te akkomodeerakkommodeer. In feitewese lei die reorganisasieherorganisasie tot die afskaling van die Afrikaanse televisieprogram.
 
Die belangrikste Afrikaanse radiodiens, wat sedert [[1995]] onder die naam Radio Sonder Grense (RSG) bekend staan, is egter baie gewild by Afrikaanse luisteraars.
84 246

wysigings