Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

537 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Brei effens uit.
[[Lêer:Umhlanga lighthouse.jpg|thumb|regs|250px|Vuurtoring te [[Umhlanga Rocks]].]]
 
'n '''Vuurtoring''' (of '''ligtoring''') is 'n toringgebou ofhoë struktuur, gewoonlik 'n toringgebou, wat [[lig]] uitstraal. vanSkepe 'nter [[lamp]]see metgebruik 'n lensstelselvuurtorings as 'n [[navigasie]] -hulpmiddel ter [[see]]. Hulle word gewoonlik by rotsagtige en gevaarlike gebiede langs die [[Kuslyn|kus]] gebou om te help dat skepe snags hierdie gebiede kan vermei, en veilig om dit kan navigeer.
 
Die [[lig]] word verskaf deur 'n sterk [[lamp]] met 'n lensstelsel wat die lig konsentreer. Die lig roteer in die rondte sodat skepe dit as 'n periodiese flits waarneem. Voor [[elektrisiteit]] en lampe beskikbaar was het mense [[vuur]] in die torings gemaak.
{{Saadjie}}
 
Bykans alle vuurtorings is deesdae outomaties en onbeman.
{{Link FA|no}}
 
{{Saadjie}}
{{commonskat|Lighthouses}}
 
[[Kategorie:Vuurtorings|!]]
 
{{Link FA|no}}
{{Link FA|nn}}
 
Anonieme gebruiker