Verskil tussen weergawes van "Stompneuspunt-vuurtoring"

geen wysigingsopsomming nie
k (r2.5.2) (robot Bygevoeg: nn:Stompneuspuntvuurtoring)
'''Stompneuspuntvuurtoring''' is 'n [[vuurtoring]] by die Noordelike punt van [[Kaap Sint Martins skiereiland]] by die westelike ingang tot [[St. Helenabaai]]. Die 26 meter hoë toring is in die 1920's gebou. Die vuurtoring is van hout gemaak en is piramidevormig. Dit is wit geverf met 'n groen lanternskoepel.<ref> [http://www.lighthouses.co.za/ Lighthouses of South Africa], [http://www.lighthouses.co.za/lighthouses/Tower.asp?TN=Cape%20St%20Blaize Cape St Blaize], Besoek op 22 Desember 2006</ref> <ref> [http://www.lighthousedepot.com/ Lighthous Depot], [http://www.lighthousedepot.com/database/uniquelighthouse.cfm?value=5149 Stompneus Point Light], Besoek op 22 Desember 2006</ref>
 
==Verwysings==
{{Verwysings}}
<!--Die artikel gebruik die Cite.php verwysingsmeganisme. Meer inligting oor die meganisme is beskikbaar by http://meta.wikimedia.org/wiki/Cite/Cite.php -->
<div style="font-size:92%;"><references /></div>
 
{{Saadjie}}
{{Vuurtorings_van_Suid-Afrika}}
 
Anonieme gebruiker