Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

89 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
* [[1958]] - [[Vanguard 1]], die eerste [[sonkrag]]aangedrewe [[satelliet]], word gelanseer. Dit is die oudste mensgemaakte voorwerp wat vandag nog in die [[buitenste ruimte|ruimte]] is.
* [[1959]] - [[Tenzin Gyatso, 14de Dalai Lama|Tenzin Gyatso]], die 14de en huidige [[Dalai Lama]], vlug uit [[Tibet]] na [[Indië]].
* [[1966]] - Die eerste studente word geregistreer aan die [[Universiteit van Zambië]].
* [[1969]] - [[Golda Meir]] van die [[Arbeiders Party (Israel)|Arbeiders Party]] word die vierde [[Eerste Minister]] van [[Israel]].
* [[1970]] 14 offisiers word aangekla vir die bedwinging van inligting oor die [[My Lai-menseslagting]].
84 234

wysigings