Verskil tussen weergawes van "Oscar"

104 grepe verwyder ,  9 jaar gelede
k
"Academy_award_vinto_da_maximilian_schell_come_miglior_attore_protagonista,_1961.JPG" is verwyder omdat dit in Commons deur Jameslwoodward verwyder is omrede: Derivative of non-free content: Commo...
k (r2.6.4) (robot Bygevoeg: ckb:خەڵاتی ئۆسکار)
k ("Academy_award_vinto_da_maximilian_schell_come_miglior_attore_protagonista,_1961.JPG" is verwyder omdat dit in Commons deur Jameslwoodward verwyder is omrede: Derivative of non-free content: Commo...)
:''Oscar kan ook verwys na een van die letterkodes in die [[NAVO-spelalfabet]].''
----
 
[[File:Academy award vinto da maximilian schell come miglior attore protagonista, 1961.JPG|thumb|Oscar]]
'n '''Oscar''' is 'n beeldjie wat by die jaarlikse Oscar-toekennings as prys toegeken word vir prestasies in die rolprentbedryf. Dit het in [[1928]] ontstaan. Die beeldjie is deur die beeldhouer [[George Stanley]] ontwerp op grond van sketse deur [[Cedric Gibbons]], die kunsdirekteur van die rolprentmaatskappy MGM, maar dit is eers in die 1930’s die Oscar genoem. Voorheen het dit bekend gestaan as die Academy Award of Merit.
 
7 908

wysigings