Verskil tussen weergawes van "Seweweekspoort"

956 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
Die '''Seweweekspoort''' is 'nop ‘n verbindingspad tusen die N1 by [[bergpasLaingsburg]] in die [[Swartberg|KleinGroot SwartbergKaroo]], [[Wes-Kaap]],en die R62 naby [[Suid-AfrikaCalitzdorp]]. Dit verbinden [[LaingsburgLadismith]] in die [[Koup]]Klein met [[CalitzdorpKaroo]]. HierdieDie paspad isgaan sekerby die meesvoormalige ontsagwekkendstesendingstasie enAmaliënstein meesnoordwaarts skouspelagtigedeur ‘n poort van al17km wat deur die bergkloweSeweweekspoortrivier (ook Huisriver genoem) in die landKlein Swartberge gevorm is. Op
1 018m bereik die poort sy hoogste punt. Die maksimum helling is 1:14.
 
Die pad kruis die loop van hierdie westelike tak van die Gamkarivier 30 maal. Daarom is die poort tydens en na reën dikwels onbegaanbaar. Toerisme vorm die grootste verkeer op die roete weens die besondere ongerepte natuurskoon.
 
==Naam==
Verskeie teorieë bestaan oor die oorsprong van die naam vir die poort. Die aanneemlikste is dat dit vernoem is na eerw. Louis Zerwick van die Berlynse Sendinggenootskap en waarskynlik werksaam was by Amaliënstein en Zoar. In die volksmond het Zerwickspoort deur die jare heen Seweweekspoort geword, want die bevolking het die seweweeksvaring geken.
 
==Geskiedenis==
Daar is in die 1850's begin om die pad langs die looprivierloop van diemet Huisrivierbehulp tevan bou deur 'n klomp bandiete in die 1850'sgevangene-arbied. Na weinig vordering is die taak in 1860 aan [[A.G. de Smidt]], swaer van [[Thomas Bain]] gegeeopgedra. Die pad van 17km is in November 1862 voltooi en word nog steeds gebruik. Die pad kruis die rivier 30 keer.<ref>Op pad in Suid-Afrika. 1995</ref>
 
==Trivia==
 
==Verwysings==
{{Verwysings}}
 
==Bibliografie==
{{Saadjie}}
*Die Burger, 11 Mei 1973
*Erasmus, B.P.J.: Op pad in Suid-Afrika. Jeppestwon: Ball, 2010. ISBN 978-1-86842-149-7
*Ross, Graham: The romance of Cape mountain passes. Kaapstad: Sunbird, 2011. ISBN 978-1-920289-51-5
*Standrad Encyclopaedia of Southern Africa, deel 9. Kaapstad: Nasou, 1973. ISBN 0-625-00325-X
 
 
[[Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika]]
4 520

wysigings