Verskil tussen weergawes van "Baskies"

35 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
tikfout
k (tikfout)
'''Baskies''' (in Baskies: ''euskara'') is die taal wat deur die Baske gepraat word. Die Baske is 'n volk in die [[Pireneë]] in Noord-Sentraal [[Spanje]] en die buurstreek van Suidwes-[[Frankryk]].
 
Taalkundig is Baskies 'n isolaat ('n geïsoleerde taal), dit word nie as 'n [[Indo-Europees|Indo-Europese]] taal beskou nie en behoort nie aan die [[Germaanse tale|Germaanse]], [[Slawies eSlawiese tale|Slawiese]], [[Keltiese tale|Keltiese]], [[Romaanse tale|Romaanse]], [[Baltiese tale|Baltiese]] of enige ander Indo-Europese taalfamilies nie.
 
== Bron ==
 
{{Spanje saadjie}}
{{Frankryksaadjie}}
{{Interwiki|kode=eu}}
 
[[Kategorie:Tale van Spanje]]
[[Kategorie:Baskeland]]
 
{{Link FA|de}}
{{Link FA|eo}}
{{Link FA|eu}}
{{Link FA|hu}}
{{Link FAGA|deno}}
{{Link GA|sv}}
 
[[als:Baskische Sprache]]