Verskil tussen weergawes van "ADO Den Haag"

1 greep bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
Die klub is gestig in 1905, maar het dit moeilik gevind om teen die groot Nederlandse spanne te kompeteer, deels a.g.v. die populariteit van [[krieket]] in die stad.
 
ADO Den Haag wen die [[Eredivisie]] titel in 1942 and 1943 en die [[KNVB-Beker]] in 1968 en 1975 (onder die naam FC Den Haag). Hulle grootste Europese sukses was 'n kwarteindrondte wedstryd teen [[West Ham United]] vir die [[UEFA BekerwinnerbekerBekerwinner-beker|Europese Beker Wenners Beker]] in [[1976]]. 'n 4-2 wen in Den Haag gevolg deur 'n 3-1 verloor in [[London]] het eliminasie tot gevolg gehad.
 
ADO ondersteuners het sterk bande met die Walliese klub [[Swansea City]]. Vlae van die respektiewe klubs word dikwels by die ander klub se wedstryde gewaai, en beide klubs speel gereeld voor-seisoen vriendelike wedstryde teen mekaar. [[Legia Warszawa]] (Pole), [[Club Brugge]] (België), en [[Juventus F.C.]] (Italië) deel ook sterk ondersteuner bande met ADO Den Haag.
1 253

wysigings