Verskil tussen weergawes van "Ouhoogte"

67 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: '''Ouhoogte''' is 'n pas op die R340 aan die suidoostelike kant van die Outeniquaberge en ten noordweste van Wittedrift, Keurboomstrand en Plettenbergbaai. Dit sluit by Kru...)
 
'''Ouhoogte''' is 'n pas[[bergpas]] op die R340 aan die suidoostelike kant van die Outeniquaberge[[Outeniekwaberge]] en ten noordweste van [[Wittedrift]], [[Keurboomstrand]] en [[Plettenbergbaai]]. Dit sluit by Kruisvallei aan by die R339, die pad bekend om die historiese [[Prins Alfredpas]]. Ouhoogte bereik 'n hoogte van 34m bo seespieël.
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika]]
Anonieme gebruiker