Verskil tussen weergawes van "Waterdikkop"

42 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
authority
k (r2.6.4) (robot Bygevoeg: sv:Vattentjockfot)
(authority)
| species = '''''B. vermiculatus'''''
| binomial = ''Burhinus vermiculatus''
| binomial_authority = ([[Jean Louis Cabanis|Cabanis]], [[1868]])
}}
Die waterdikkop (''Burhinus vermiculatus'') is 'n lid van die [[dikkop]]familie en 'n nagvoël, nes ander lede van die familie, maar meer aktief oordag as die ander dikkoppe. Dit kan oordag naby die oewers van riviere en mere gesien word, waar die voëls se natuurlike kamoeflering hulle byna onsigbaar maak tussen die rotse.
8

wysigings