Verskil tussen weergawes van "10 Desember"

2 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
sp
k (r2.7.1) (robot Verwyder: diq:10 Qanun)
(sp)
*[[741]] - [[Pous Sagarias]] volg [[Pous Gregorius III]] op.
*[[1477]] - [[Pous Sixtus IV]] stel sewe nuwe kardinale aan waaronder drie familielede, Cristoforo della Rovere, Girolamo Basso della Rovere en Raffaelle Sansoni Riario.
*[[1508]] - Die Heilige LigaBond kom tot stand onder leiding van [[Pous Julius II]].
*[[1607]] - [[Pous Paulus V]] stel vyf kardinale aan, waaronder Maurizio di Savoia, nefie van die koning van [[Spanje]].
*[[1633]] - [[Emilio Bonaventura Altieri]] (later [[Pous Clemens X]]) word goewerneur van Loreto.
*[[1945]] - [[August Vermeylen]], Vlaams-Belgiese skrywer (* [[12 Mei]] [[1872]])
*[[1946]] - [[Damon Runyon]], skrywer (Gebore  [[1884]]).
*[[1951]] - [[Algernon Blackwood]], swriterskrywer (Gebore  [[1869]]).
*[[1967]] - [[Otis Redding]], sanger (Gebore  [[1941]])
*[[1968]] - [[Thomas Merton]], monnik en skrywer (Gebore  [[1915]])
== Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae ==
* Die [[Nobelprys]]-sermonie, 'n [[Vlagdae in Swede|offisiële vlagdag]] in Swede.
* [[Menseregtedag]] soos ingestel deur die [[Verenigde Nasies|VN]].
* Feesdag van [[Pous Miltiades]] in die [[Rooms-Katolieke Kerk]]. (Party bronne gee 10 Januarie).
 
 
9 087

wysigings