Verskil tussen weergawes van "Aberdeen FC"

Geen grootteverandering nie ,  9 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: {{Sokkerklub infoboks | beeld = 150px| klubnaam = Aberdeen| vollenaam = Aberdeen Football Club| stigting = 1903| stadi...)
 
k
|}}
 
'''Aberdeen FC''' is 'n [[Skotland|Skotse]] [[sokker]]span uit [[Aberdeen]], wat in die [[Scottish Premier League|Skotse Premier League]] speel. ''Aberdeen'' se tuisveld is die [[Pittodrie Stadion]] (kapasiteit: 22.200). Die klub is vier keer Skots kampioen gewees en het in [[1983]] die [[UEFA Bekerwinner-Bekerbeker|Bekerwenner-beker]] gewen. Die ''Dons'' is na [[Celtic FC|Celtic]] en [[Glasgow Rangers|Rangers]] die miskien die bekendste en sterkste span in ''Skotland''. Hulle gewildheid is egter baie minder as die ''Old Firm spanne'' uit [[Glasgow]].
 
== Erelys ==
1 253

wysigings