Verskil tussen weergawes van "Rea (maan)"

3 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
uitleg
(+ Griekse naam, skakels)
k (uitleg)
| discovered = [[23 Desember]] [[1672]]
| orbit_ref =  <ref name="NSES">[http://www.minorplanetcenter.org/iau/NatSats/NaturalSatellites.html Natural Satellites Ephemeris Service] ''Minor Planet Center''</ref>
| semimajor = 527&nbsp;108 &nbsp;km
| eccentricity = 0,001&nbsp;258&nbsp;3
| period = 4,518&nbsp;212 dae
| dimensions = 1532,4×1525,6×1524,4 km
| surface_area = 7&nbsp;337&nbsp;000 km²
| mass = (2,306&nbsp;518&nbsp;±&nbsp;0,000&nbsp;353){{e|21}} kg<br />(~3.,9{{e|-4}} [[Aarde]]s)
| density = 1,236 ± 0,005&nbsp;g/cm³
| surface_grav = 0,265 m/s²
| temperatures = yes
| temp_name1 = [[Kelvin]]
| min_temp_1 = 53 [[Kelvin|K]]
| mean_temp_1 = &nbsp;
| max_temp_1 = 99 K
}}
 
[[Lêer:Rhea true color.jpg|thumb|left|Rhea, soos afgeneem deur Cassini in 2005.]]
[[Lêer:Rhean rings PIA10246 Full res.jpg|thumb|left|'n Kunstenaar se voorstelling van die ring om Rhea.]]
 
'''Rhea''' ([[Grieks]]: ''Ῥέᾱ''; ook '''Saturnus V''') is die tweede grootste [[natuurlike satelliet]] van die [[planeet]] [[Saturnus]]. Die maan is op [[23 Desember]] [[1672]] ontdek deur [[Giovanni Domenico Cassini|Giovanni Cassini]].
{{Kombi-beeld|Rhea true color.jpg|Rhean rings PIA10246 Full res.jpg|
 
|align=left
Rhea is 'n ysliggaam met 'n [[digtheid]] van ongeveer 1240 kg/m<sup>3</sup>. Die lae [[digtheid]] is 'n aanwysing dat die maan se rotskern minder as 'n derde van die massa van die maan in beslag neem; die res bestaan uit bevrore water. Rhea is soortgelyk aan [[Dione (maan)|Dione]], maar daar is 'n verskil tussen die voorste en agterste halfrondes, wat waarskynlik beteken dat hulle 'n vergelykbare samestelling en geskiedenis het. Die temperatuur op Rhea is -174 °C in die [[son]] en tussen -200&nbsp;°C en -220&nbsp;°C in die skaduwee.
|width = 250px
[[Lêer:Rhea true color.jpg|thumb|left|caption1=Rhea, soos afgeneem deur Cassini in 2005.]]
[[Lêer:Rhean rings PIA10246 Full res.jpg|thumb|left|caption2='n Kunstenaar se voorstelling van die ring om Rhea.]]
}}
Rhea is 'n ysliggaam met 'n [[digtheid]] van ongeveer 1240 kg/m<sup>3</sup>. Die lae [[digtheid]] is 'n aanwysing dat die maan se rotskern minder as 'n derde van die massa van die maan in beslag neem; die res bestaan uit bevrore water. Rhea is soortgelyk aan [[Dione (maan)|Dione]], maar daar is 'n verskil tussen die voorste en agterste halfrondes, wat waarskynlik beteken dat hulle 'n vergelykbare samestelling en geskiedenis het. Die temperatuur op Rhea is -174 °C in die [[son]] en tussen -200&nbsp;°C en -220&nbsp;°C in die skaduwee.
 
Rhea besit talle kraters en het helder merke op sy oppervlak. Die oppervlak kan op die basis van die digtheid van die kraters in twee geologiese gebiede verdeel word: die eerste gebied bevat kraters met 'n deursnit groter as 40&nbsp;km en die tweede deel, wat in die pool- en ewenaargebiede voorkom, besit kraters met 'n deursnit wat kleiner as 40&nbsp;km is. Dit dui daarop dat die oppervlak op 'n tyd opnuut gevorm is.
{{CommonsKategorie|Rhea (moon)|Rhea}}
* [http://saturn.jpl.nasa.gov/news/press-release-details.cfm?newsID=820 Saturn's Moon Rhea Also May Have Rings], by NASA se Cassini-Huygens-werf
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Natuurlike satelliete]]