Verskil tussen weergawes van "Jane Seymour"

1 greep verwyder ,  8 jaar gelede
sjabloon
k
(sjabloon)
As koningin was die [[Katoliek]]e Jane streng en formeel en polities onbetrokke. Sy het probeer om Hendrik se oudste dogter, [[Maria I van Engeland|Maria]], weer op die lys van aanspraakmakers op die troon te kry ná enige van haar eie kinders en om haar na die hof te laat terugkeer. Hoewel Maria se aanspraak op die troon nie toe herstel is nie, het sy weer met haar pa versoen geraak.
 
{{henvrou}}
Vroeg in 1537 het Jane swanger geraak en op 12 Oktober het sy die lewe geskenk aan Edward. Die geboorte was moeilik; Jane was twee dae en drie nagte in kraam, waarskynlik weens die posisie van die baba in die baarmoeder.<ref>{{cite web|url=http://tudorstuff.wordpress.com/2009/03/21/the-death-of-jane-seymour-a-midwifes-view/ |title=The death of Jane Seymour&nbsp;– a Midwife’s view |publisher=Tudorstuff|date=2009-03-21 |accessdate=2010-10-24}}</ref> Sy is op 24 Oktober 1537 oorlede. Dit is onseker wat die presiese oorsaak van haar dood was. Sy is op 12 November 1537 in die Sint George-kapel by [[Windsor-kasteel]] begrawe.
 
<br>
[[image:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http://en.wikipedia.org/wiki/Jane_Seymour Engelse Wikipedia]</small>
 
{{henvrou}}
 
[[Kategorie:Gades van Britse monarge]]