Verskil tussen weergawes van "Keiser"

405 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(korrigeer tikffout)
[[Lêer:CaesarTusculum.jpg|thumb|regs|200px|Julius Caesar]]
 
‘n '''Keiser''' is ‘n manlike monarg en leier van ‘n keiserryk. ''Keiserin'' is die vroulike weergawe. Die titel is afkomstig van die latynse ''Caesar'' afkomstig van Gaius [[Julius Caesar]]. ’n Keiser word beskou as hoër as ‘n koning.
 
'n Keiser kom gewoonlik aan bewind wanneer een van sy ouers sterf. In sommige lande stem mense vir 'n nuwe keiser vanuit 'n lys van kandidate.
In 2008 is die enigste oorblywende keiser die Keiser van [[Japan]].
 
Die enigste oorblywende keiser in die wêreld vandag is die Keiser van [[Japan]]. Oor die geskiedenis het verskeie lande op verskillende tye keisers gehad, insluitende [[Sjina]], [[Rome]], Duitsland]], [[Turkye]], [[Indië]], [[Frankryk]] en [[Rusland]].
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Staatshoofde]]
Anonieme gebruiker