Verskil tussen weergawes van "Oos-Berlyn"

6 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: pnb:چڑھدا برلن)
==Geskiedenis==
===Berlyn as Vier-sektore-stad===
[[BeeldLêer:Occupied Berlin.svg|thumb|leftlinks|250px|Die vier geallieerde sektore van Berlyn]]
 
Met die Londense Protokol van November 1944 het die Verenigde State, die Sowjetunie en die Verenigde Koninkryk besluit om Duitsland ná sy algehele [[kapitulasie]] in drie besettingsones en 'n "afsonderlike Berlynse gebied wat gemeenskaplik deur al drie geallieerde moondhede beset word" te verdeel. Frankryk het later as vierde geallieerde moondheid bygekom.
 
Reeds in Mei 1945 het die Sowjetunie 'n regering vir die hele stadsgebied van Berlyn benoem wat as "Magistraat van Groot-Berlyn" bekend gestaan het. Op 5 Junie 1945 het die vier geallieerde moondhede nog eens bevestig dat hulle Berlyn gemeenskaplik sou beset.<ref>[http://www.documentArchiv.de/in/1945/besatzungszonen-deutschlands_fst.html ''document-archiv.de: Besettingsones in Duitsland'']</ref> Die destydse oostelike stadswyke (Duits: ''Bezirke'') Mitte, Prenzlauer Berg, Friedrichshain, Pankow, Weißensee, Lichtenberg, Treptow en Köpenick het voortaan die "Sowjetsektor van Groot-Berlyn" gevorm.
Anonieme gebruiker