Verskil tussen weergawes van "Ambrose Lomax"

32 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Hy was 'n aantreklike man met blink oë en 'n groot snor, gewoonlik geklee in 'n tweedpak met 'n paisleydas. Kenmerkend van hom was sy swygsaamheid, want tensy dit nodig was, het hy nooit gepraat nie. Sy enigste tydverdryf was gholf.
 
Hy trou op [[5 Mei]] [[1904]] met Ellen Augusta Dodd, dogter van eerw. Douglas Dodd van [[Molteno]]. Van hul agt kinders het drie seuns as geneesheer en 'n vierde as apteker gekwalifiseer. Lomax ase broer [[John Lomax]].
 
<gallery>
84 857

wysigings