Verskil tussen weergawes van "Kroonstad"

100 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
'''Kroonstad''' is 'n dorp in die noordelike deel van die [[Vrystaat]] en is gestig in [[1855]]. Kroonstad is vernoem na 'n perd, genoem Kroon, wat besit is deur [[Sarel Cilliers]]. Die perd is beseer in die [[Kroonspuit]].
 
[[Lêer:Kroonstad.jpg|thumb|200px|links|Die Sarel Cilliers-brug oor die Valsrivier in Kroonstad.]]
Die [[Valsrivier]] vloei deur die dorp en [[N1 (Suid-Afrika)|N1]] nasionale pad is 'n snelweg deur die dorp.
 
Anonieme gebruiker